Brand's performance
Satisfaction Index over the past 12 months.
Response Rate
33.3%
Average Response Time
11.7%
Solution Rate
33.3%
Average Ratings
55%
Customer Retention Rate
75%
Category ranking
Retailers
Is this your company? Click here

Pick n Pay - Vals combo

No resolution
1/10
Amanda Saayman
Amanda Saayman filed the complaint
23 August 2023
Plattekloof PnP op 22/8/23 besoek. Groot uitstalling van vrugte met 'n kennis bordjie any 4 PnP fruits for R100. Neem toe 4 sakkies. By die kassiere lui dit indivudeel op en op navraag moet ons hoor dat net sekere van die vrugte op uitstalling deel is van die combo,alhoewel alles op uitstalling is by die kennis bordjie.
Hoeveel kliente is so gevang en let nie op wat opgelui word nie. Die verskil was byna 'n R100.PnP moet onthou ek ry verby 'n De Tyger Spar, Plattekloof Groot Spar en 'n Checkers wat ook naby my is , om by Plattekloof PnP te koop.
Met sulke skelmstreke sal my koop besluit beinvloed word.
Jammer maar dit verwag ek nie van 'n Pick n Pay nie
Incident date: 23 August 2023
Amanda Saayman
Amanda Saayman rated the brand
25 October 2023

oo

This complaint has been considered as not resolved.
Comments
This complaint has no comments yet.