Brand's performance
4.2
/100
Unsatisfactory
Unsatisfactory
Satisfaction Index over the past 12 months.
Response Rate
0%
Average Response Time
0%
Solution Rate
0%
Average Ratings
28%
Customer Retention Rate
0%
Category ranking
Supermarkets - Large Retail
1 Makro 26.4
2 Spar 15
3 Game 14.8
...
Pick n Pay4.2
Retailers
Is this your company? Click here

Pick n Pay - Bad customer service

No resolution
Nico Nortier
Nico Nortier filed the complaint
18 August 2021
Ek wil graag net onder U aandag bring dat ek baie ongelukkig is met die kliente diens wat Caledon Pick n Pay vir ons as kliente bied.

Ek was gister in die winkel om iets te gaan koop, het dit toe van die rak af gehaal en toe ek by die kassier kom sien ek dat die verval datum n week terug is, ek het toe gevra om dit teen n beter prys te kry soos so baie produkte elke dag af gemerk word wat voor in die winkel le in mantjies. Die bestuurder het my net een kyk gegee en gese dat hy dit nie kan doen nie, ek het aangedring dat ek dit wil he en hy het geweier om dit af te merk. Die Bestuur in die winkel is pateties en is geen plesier om hier meer te ondersteun nie. Ek gaan my ondervinding op Caledon staan saam se blad ook sit indien daar niks aan die saak gedoen word nie want ek dink vir so groot maatskappy moet dit baie meer professionele bestuurder en staff aangestel word.
Incident date: 17 August 2021
This complaint has been considered as not resolved.
Comments
This complaint has no comments yet.