Johann Pienaar Motors - Skade en vermiste parte
XXXXXX het my ford ranger se engine uitmekaar gehaal om te kwoteer vir herstel daarvan. Parte is deurmekaar en los agterop bakkie en sitplek binne (vol olie) gegooi. Toe ek bakkie gaan haal is gearbox en driveshat nie daar. Ek moes weer 300km ry op eie…